Gideon 60, Robertson

Wat ‘n eer om deel te wees van ‘n familie met wie ek al so ‘n lang pad kom se feesviering. Ek het menigte naweke in die Joubert huis op Robertson deur gebring by my vriendin Mareli en van my gunsteling Stellenbosch herinneringe is saam met haar en haar suster Mariette. Dit was vir my so ‘n eer toe hulle my vra om deel te wees van haar pa, Gideon, se groot 60ste verjaarsdag feesviering. Hulle het die pragtige Wolfkloof in Robertson gekies vir die spesiale geleentheid, die hulp van Flamboijant ingeroep vir dekor en Mareli het self die blomme gedoen – job well done Mareli! Almal het soveel moeite gedoen om dit vir hom ‘n verrassing te hou, soveel so dat hy amper teen sy wil daar opgedaag het. Nietemin was die aand ‘n groot sukses en ek glo almal, insluitend Oom Gideon, het hul gate uit geniet. Ek hoop die fotos bring vir jare nog mooi herinneringe van die heerlike samesyn! 2017-01-06_00052017-01-06_00072017-01-06_0008gideon-60_elana_van_zyl_photography-8300gideon-60_elana_van_zyl_photography-8322gideon-60_elana_van_zyl_photography-83332017-01-06_00102017-01-06_00112017-01-06_00132017-01-06_0014gideon-60_elana_van_zyl_photography-83772017-01-06_0012gideon-60_elana_van_zyl_photography-8371gideon-60_elana_van_zyl_photography-8385gideon-60_elana_van_zyl_photography-8406gideon-60_elana_van_zyl_photography-8410gideon-60_elana_van_zyl_photography-8431gideon-60_elana_van_zyl_photography-8439gideon-60_elana_van_zyl_photography-8463gideon-60_elana_van_zyl_photography-8472gideon-60_elana_van_zyl_photography-8477gideon-60_elana_van_zyl_photography-8504gideon-60_elana_van_zyl_photography-8511gideon-60_elana_van_zyl_photography-8512gideon-60_elana_van_zyl_photography-8515gideon-60_elana_van_zyl_photography-8516gideon-60_elana_van_zyl_photography-8518gideon-60_elana_van_zyl_photography-8524gideon-60_elana_van_zyl_photography-8531gideon-60_elana_van_zyl_photography-8533gideon-60_elana_van_zyl_photography-8545gideon-60_elana_van_zyl_photography-85472017-01-06_00032017-01-06_0004gideon-60_elana_van_zyl_photography-8570gideon-60_elana_van_zyl_photography-8576gideon-60_elana_van_zyl_photography-8584gideon-60_elana_van_zyl_photography-8596gideon-60_elana_van_zyl_photography-8587gideon-60_elana_van_zyl_photography-85982017-01-06_0002gideon-60_elana_van_zyl_photography-8613gideon-60_elana_van_zyl_photography-86332017-01-06_0001gideon-60_elana_van_zyl_photography-8627

Leave a Reply