Swellendam was weer die mooiste agtergrond vir ‘n heerlike verlowings sessie met hierdie oulike paartjie. Cecile en Christiaan pas net! Dis skaars en so ongelooflik mooi om te sien dat twee opregte, nederige en sagmoedige mense met die lekkerste sin vir humor mekaar gevind het. Ek weet sommer julle gaan ‘n fantastiese huwelik hĂȘ en wens vir julle die allerbeste, grootste sukses en mooiste paadjie saam! Dankie dat ek so grepie van julle mooi storie kon kiek!