Die Nel familie het die naweek by Schoone Oordt op Swellendam spandeer ter viering van Ronelle se spesiale verjaarsdag. Ronelle het groot geword in hierdie pragtige huis wat omskep is in ‘n boutique hotel, maar meer oor Schoone Oord volg binnekort op my blog! Dit was nou ‘n lekker groep mense om af te neem, dankie dat julle my deel gemaak het van jul celebrations!