Jamie & Pieter

Elana is uiters professioneel en gemaklik om mee te werk. Met haar kamera ontwyk niks haar kreatiewe oog nie. Ons trou foto’s het in die mooiste verpakking gearriveer. Nou is dit asof ons weer ons troue van vooraf kan beleef. Die foto’s is so ongelooflik spesiaal. As ek kon – dan sou ek ‘n mini-Elana-met-haar-kamera orals in my sak ronddra sodat sy my lewe met soveel styl en deernis kan dokumenteer.

Leave a Reply