Liezel & Dirk, Engagement

Ek sien so uit na hierdie mooi paartjie se troue in April 2017! Ons het die middag by Filly & Vine in Bonnievale spandeer en ons was gelukkig om fantastiese lig te hê, maar ek was ook aangenaam verras met al die mooi plekkies om fotos te neem. Geniet die fotos!